GalleriesSportSports galleries

Groeperings kompetisie aangebied

Die Letabatak van die Bosveld Jagters en Wildbewarings Vereniging het die naweek weer hulle jaarlikse Groeperings kompetisie aangebied.

Die kompetisie is een van die grootstes van sy soort in die land.

Die wenners vir die 100m groepering met ‘n teleskoop was van tiende-tot eersteplek: Dre Jonker, Joseph Fourie, Theyman Jongbloed, Pieter Grimbeek, Gert Nel, Bryan Hyland, Francois Roos, afwesig met die neem van fotos, Martin Geldenhuys, Pieter Grobler en Quintin Reynolds.

100m groepering Oop Visier van die vyfde-tot die eersteplek: Pieter Meyer, Pieter Buys, Chris de Wet, Ampie du Toit en Pieter Erasmus.

100m groepering Onbeperk van vyfde-tot die eersteplek: Martina van Niekerk, Pieter Grobler, André Jonker, Theo Gerhardt en Ross Crouse.

50m groepering Staande van vierde-tot die eersteplek: Lucas Mclean, Ampie du Toit, Gerhard Duvenhage en Brandon Steyn.

60m Randslag geweer senior groepering van die vyfde-tot die eersteplek: Pieter Grimbeek, Lynette Reynolds, Hannelie Goosen, Riaan du Plessis, Quintin Reynolds.

60m Randslag geweer 14-18 jaar groepering van die vyfde-tot die eersteplek: Ross Crouse, Simoné du Toit, De Wet Roos, Brandon Steyn, Charlize Meyer.

60m Randslag geweer 13 jaar en jonger van die vyfde-tot die eersteplek: Gunther Katzke, Wian du Toit, Campbell Mclean, Joubert Fleischmann, Chantell Meyer.

Handwapen Senterslag senior groepering van die vyfde-tot die eersteplek: Ampie du Toit, Andia Fleischmann, Hannelie Goosen, Pieter Meyer, Wiets Marais.

Handwapen Senterslag junior groepering van die vierde-tot die eersteplek: Liam Meredith, Alwine Fleischmann, Jahdin Fleischmann, Charlize Meyer.

Handwapen Randslag senior groepering van die vyfde-tot die eersteplek: André Jonker, Joseph Fourie, Riaan du Plessis, Francois Malan, Hannelie Goosen.

Handwapen Randslag junior groepering van die vierde-tot die eersteplek: Alwine Fleischmann, Ross Crouse, Joubert Fleischmann, Dre Jonker.

Beste ses rondes vir die 100m Jaggeweer teleskoop afdeling: Pieter Grobler.

Ampie du Toit het die prys vir mees veelsydige skut gewen.

Riaan du Plessis het die meeste teikens geskiet.

Die beste junior skut was Dre Jonker.

Related Articles

Back to top button