Local newsNews

Storm rig groot skade aan

'n Gebou in die industriële gebied het Donderdag kwaai deurgeloop na 'n verwoestend storm uitgebars het.

‘n GEBOU in die industriële gebied het Donderdag kwaai deurgeloop na ‘n verwoestend storm uitgebars het.

Volgens Jason Martins, eienaar van Alfa Tools and Equipment, het die dak van hul kantore in Plantasie Weg in die storm afgewaai en die mure is erg beskadig nadat ‘n boom daarop geval het.

Hy sê hulle sekuriteits-beamptes het hom vroeg Donderdagaand in kennis gestel van wat gebeur.

Hulle het toerusting in die gebou so vinnig as moontlik probeer uitkry om te red wat hulle kon, maar die skade was reeds daar.

Alles in hul administrasie afdeling is beskadig deur die reën.

“Ons het vir die mense wat daar werk plek gemaak waar ons kan, maar dit ontwrig die besigheid,” sê Martins.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button