Local newsNews

TZANEEN: Ons wil weet wat jy smous jongeling

LETABA HERALD wil jou bekend stel aan die gemeenskap so skakel ons vandag nog.

In Tzaneen is ‘n aantal jongmense wat self sorg vir hulle sakgeld.

LETABA HERALD wil jou bekend stel aan die gemeenskap, so skakel ons vandag nog.

Nadat die Herald berig het ook Johan Coetzee van Hoërskool Merensky wat varkie broodoonde sweis en verkoop om dit vir hom moontlik te maak om na die Nasionale Landbou skou te gaan, het Gerhardes Cheney se inoverende besigheidsvernuf ook op die lappe gekom.

Lees: TZANEEN: Die varke in Johan se verhaal staan gereed vir broodbak

Sederdien het die Herald bewus geraak van talle jong skoolgaande leerders wat self so hulle ambag en talent gebruik vir maandelikse sakgeld, of bes moontlik spaar vir verdere studies ens.

Johan in die werskwinkel.

Enige seun of meisie wat ‘n dienslewer aan die gemeenskap deur hulle besigheidsvernuf word gevra om met die Herald kontak te maak.

‘n Lekker onderhoud en meer oor jouself word beplan om gepubliseer te word.

En moet nie skrik nie jongeling, die publisiteit is gratis! Skakel via epos: bertus@herald.co.za

Related Articles

Back to top button