NewsSchools

Vossies hokkie afrigters woon kliniek by

Agt van Hoërskool Ben Vorster se hokkieafrigters het onlangs ‘n afrigtingskliniek in Pretoria by Hoërskool Eldoraigne bygewoon.

Die kursus is onder leiding van Sports Max (Jaco Barnard) aangebied.

Die hokkie was onder leiding van Kim Hubach (voormalige onderkaptein van die SA-vroue hokkiespan, wat na die Wêreldbeker en Statebondspele was), Michelle Joubert (Internasionale en Olimpiese hokkieskeidsregter) en Inky Zondi (SA O/21-assistent afrigter en hoofafrigter van North Blues en Tuks), aangebied.

Die volgende afrigters het aan die kliniek deelgeneem en het elkeen ‘n sertifikaat ontvang: Elrisa Oosthuizen, Minke Rossouw, Mariette Duvenage, Sanine Vermeulen, Liezl Kriel, Anneke Lubbe, Saartjie Roelvert en Louis van Dyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button