Drie van Laerskool Tzaneen se rugbyspanne gaan op 24 Junie deelneem aan die Limpopo Kampioenskap. Die eerstespan, derdespan en die 0/11A’s gaan deelneem.
Die LAerskool Tzaneen se eerstespan is deur na die Limpopo kampioenskap. Voor van links: Neil van Vuuren, Johan van den Heever, Carl Dohse, Janco Grobler, Wessel de Kocken en Justin Brass. Middel: Maynard Kleynhans, Letago Sekokotla, Kea Maake, Wikus Joubert, Juan-Jacques Joubert, Dillon Gouws. Agter: Tebogo Mkhomazi en Paballo Legodi.
Die O/11A span is ook deur. Voor van links: Thabiso Matjokotja, Nkateko Ngoveni, Pontsho Selowa, Stefan Joubert, Xihluke Manzini, Edrich Steyn, Jan Venter. Middel: Carlo Moller, Christiaan de Beer, Christo van Niekerk, André Liversage, Duncan Watson, Fidel Nkuna. Agter: Matimba Mtebule, Raluano Ramano, Kebotile Maake, Chriffie Jansen van Vuuren, Risima Khoze.
Laerskool Tzaneen se derdespan. Voor van links: LJ Kruger, JP Pretorius, Adriaan Coetzee, Marcus Spies, Alfred Nel, Wihan Jacobsz en Ulrich Faber. Middel: Temoso Twala, Deon Eckhardt, Jeandré Weideman, Mathlatse Rakubu, Boyi Nyakele, DG Keulder, Ruan Huysamen, Gavin Rossouw, Daan Venter, Waldo de Kock. Agter: Werner Rossouw, die afrigter, Beast Makwala, Dumisani Mahayi, Xander Koster, Henry Viljoen, Bonganie Mthebula. Afwesig: Flip Rossouw.