Local newsNews

KNP verander in sopnat paradys

'Dit is koud, dit is toegetrek en dit reën te lekker...'

So het een van die toeriste in die Kruger Nasionale Park aan Letaba Herald vanoggend vertel.

‘Dit is te lekker hier. Letaba het gister so 50 mm reën gehad, Laer Sabie 120mm, dit reën regtig lekker. Dit reën nog al die pad. Dit het dwarsdeur die nag gereën in Letaba. Dit is koud, dit is toegetrek en dit reën. Ons geniet dit,’ het sy verheug vertel.

 

Lees ook:

GALLERY: KNP kry welkome water | Letaba Herald

Throwback Thursday: Floods in KNP and heavy rain in Tzaneen …

 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button