EntertainmentLifestyle

Vertellers gaan weer vertel

Die Tzaneen Sakekamer bied weereens 'n Storievertellersaand aand aan op 19 Augustus.

Die Suid Afrikaanse Brouery is een van die hoofborge.

Storievertellers vir die aand sal wees, Nino Burelli, Jan Cilliers en dr Theo de Jager.

Stories soos die Kalahari jag, gedroogte vrugte, my twee oupas in die tronk, Koos Kombuis en die Filosofieklas en baie meer sal vertel word.

Die geleentheid sal op Avondshoek plaasvind en die drag is informeel.

Bring wel warm klere saam vir ingeval.

Die prys beloop R100 per persoon en dit sluit Potjiekos in, bring eie koelboks saam.

Besprekings is noodsaaklik aangesien spasie beperk is.

Skakel Melaine Botha 083 280 9723 vir besprekings of navrae.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button