Editor's noteLettersLocal newsNewsOpinion

Flink optrede ‘n riem onder die hart

Die flink optrede van Hoedspruit Plaaswag en lede van Northern Sekuriteit Sondagnag, is 'n riem onder die hart.

Dis jammer dat die spesifieke lid van Hoedspruit Plaaswag, aan wie die bakkie behoort het, nou sonder een sit. Dit as gevolg van ‘n verdagte wat soos so baie van hulle, dink hulle kan by wyse van spreke, wegkom met moord.

Die protesoptog van inwoners in Manningburg in Ga-Kgapane het vir ‘n verandering ‘n goeie doel voor oë gehad.

Hulle eis dat korrupte polisielede verwyder word uit die Bolobedu polisiestasie.

Indien daar in ander dele van ons Mopani streek ook aandag hieraan gegee word, sal dit beslis ‘n beter, veiliger plek wees.

Korrupsie is in baie gevalle die wortel van alle kwaad en moet baie dringend uitgeroei word.

Related Articles

Back to top button