EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Wat is ‘n ma? Deur die oë van ‘n kind…

Vandag is Moedersdag. Lees hier oor hoe kinders ma's sien.

Maas is baje mooi Hille kleer hille gesigte in.

Maas lees vir mens stories.

Maas kan goet sien, as jy klaar gebat het sien hille dis nog vyl agter jou ore.

As jy stout is sien hille deer ‘n mier en vra wat jy alweer doen.

Hille maak groente vir kos en ons kry lekker poeding as ons allis opeet.

Maas moet baje slim wees, want ons jivrouens gee vir ons hyswerk dan doen ons maas dit.

Maas vat kinners skool toe en soen hille voor anner kinners en tanies.

Maas is altyt laat en sê kiners moet gou maak.

As jy siek is pas Maas jou op.

Maas het baje gelt vir tamatiesous, pienatbater, seep en tannepasta, kofie en pap maar net biekie gelt vir swiets.

Maas sê altyt hille het nie gelt nie maar dan koop hille ‘n trolie vol goeters.

Maas hou van winkels waar mens net ‘n papierkie teken want dan hoef jy nie te petaal nie.

Maas sê altyt hille is vet as hille ou kleere aantrek, niewe kleere pas net reg en dan is hille maar.

Maas is baje virsigtig. Hille sê altyt pasop vir die karre en slyt al die dere.

Hille is bang vir krieke, en jaag die hond van die bet af.

Maas is baje vliks.

Hille praat lank op die foon, lees boek en kyk dys of de laaivs op tiewie en dan maak hille vinig kos voorlat Paas kom.

Maas gaan eendag hemil toe want hille bit baje en ken alis van Liewe Hiesis.

Ek is baje lief vir Maas.

Related Articles

Back to top button