LettersOpinion

Adri se diens is uitstekend

Mandie de Nysschen skryf: Rita Botha het op 5 Februarie haar 80ste verjaarsdag gevier saam met vriende en familie by Tzaneen Country Lodge. Hierdie won-derlike dag is on-gelooflik gemaak deur die bekwame span van Adrie Kruger.Spyskaarte is op kort kennisgewing verander en persoonlik gemaak met ouma Rita se naam op. Die tafel was prentjie mooi …

Mandie de Nysschen skryf:

Rita Botha het op 5 Februarie haar 80ste verjaarsdag gevier saam met vriende en familie by Tzaneen Country Lodge.

Hierdie won-derlike dag is on-gelooflik gemaak deur die bekwame span van Adrie Kruger.Spyskaarte is op kort kennisgewing verander en persoonlik gemaak met ouma Rita se naam op. Die tafel was prentjie mooi gedek, ‘n spesiale koek, kaartjie en blomme is oorhandig en die hele personeel het kom sing!!

Anthony, Robert en Frans het gesorg dat “loadshedding” geen inpak op ons fees gehad het nie: Die kos was puik, die diens was puik en die bediening uit die boonste rakke.

Dankie ook aan Marie en Bettie wat die proses aan die gang gesit het, en laastens: Adrie, ons ouma/ma Rita is vir ons goud werd, en julle het die aand saam met haar en oupa Willie vir ons ongelooflik spesiaal gemaak. Baie dankie! Die De Nysschens en Botha’s.

Related Articles

Back to top button