School sportSport

Jong Tzaneen krieketspelers kry raad by die beste

Die Hoërskool Ben Vorster se krieketakademie het die in die vakansie ‘n krieketkliniek vir laer- en hoërskoolspelers aangebied.

Rassie van der Dussen, van die Bizhub Lions, Eldred Hawken, van die Titans en Chris Cardoso van die Sport School of Excellence Cricket Institute het die omgewing se jong krieketspelers gehelp om hulle vaardighede, ter voorbereiding vir die komende krieketseisoen, te verbeter.

Lees ook: Vossies bied krieket-toernooi aan

Die speler maak seker hy hou sy oog op die bal.

Die spelers was die ene glimlag soos hulle boulwerk al meer akkuraat geword het en hulle nog meer gemakliker met die kolf geraak het.

Related Articles

Back to top button