Local sportSport

Wenners van Eiland Rolbalklub se borgdae

Die wenners van die Eiland Rolbalklub se borgdae is aangekondig.

Miami Canners het op 6 Mei ‘n rolbaldag vir Eiland Rolbalklub geborg. Andre Smit (met die groen hemp aan) van Miami Canners het die pryse oorhandig.

Wenners van die rolbaldag: Dave Shadwell, Hennie Meyer, Danie Ackermann, en Antoinette Schoeman.
Die tweedeprys is deur Ben Vorster, Frik Kleinhans, Marius Steyn, en Anne-Marie Vaughan gewen.

 

Die derdeprys is deur Tokkie de Kock, Loekie Roos, Johan Kruger, en Betsie Swart verower.

Houers Koöperasie het op 13 Mei ‘n rolbaldag by die Eiland Klub geborg. Prysoorhandiging gedoen deur Naas en Marie Gouws. Die klub bedank die borge vir hulle ondersteuning.

Wenners: Piet du Toit, Sandra Visser, Charl Botes wen die rolbaldag. By hulle staan Naas Gouws, heel regs.
Tweedeplek: Rina Koekemoer, Naas Gouws, Susie Vermaak is in die tweedeplek. By hulle staan Marie Gouws, heel regs.
Derdeplek: Johan van Backstrom, Kleintjie Knoetze, Rommel Cilliers het die derdeplek verower. By hulle staan Naas Gouws, heel regs.

Rudamans Letsitele het onlangs ‘n rolbaldag op Eiland Rolbalklub geborg. Naas Gouws doen die prys oorhandiging. Die klub bedank die borge vir hulle ondersteuning.

Wenners: Willie Roos, Susan Le Roux, Manie Engelbrecht, en Bettie Rossouw het die eersteplek verower.
Tweedeplek: Ben Vorster, Brand Strydom, Johan Meaker, en Moira Kleinhans was in die tweedeplek. By hulle staan Naas Gouws.
Derdeplek: Schoeman Botha, Nellie Pretorius, Nols Schoeman, en Gerda Engelbrecht was in die derdeplek. By hulle staan Naas Gouws.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button