FeaturesLifestyle

Limeryn ‘dare’ ander om eerder nie te ‘dare’ nie

'AS mense my nou nog daaroor spot, dan vat ek dit maar as 'n grap,'

So vertel Limeryn Steyn aan Letaba Herald, wat verlede jaar midde ‘n sosiale media sirkus gestaan het nadat ‘n uitdaging op facebook beland het.

Steyn is tans ‘n eerste jaar student aan ‘n bekende univeristeit en is op vakansie hier.

Sy gesels maklik.

‘Ek moet dit nou maar vat as ‘n grap as mense my nou nog spor daaroor, dit is al hoe ek myself kan beskerm,’ vertel sy.

Maar Limeryn is en was sterk. En daarvoor verdien sy meer as ‘n pluimpie.

Oor haar siening oor sosiale media en hoe dit nou met haar gaan, moet nie more se Letaba Herald misloop nie.

For more news your way, follow Letaba Herald  on Facebook and Twitter.

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button