GalleriesSports galleries

GALLERY: Chris Muller Gholfdag trek vol veld

Die jaarlikse Chris Muller gedenk-gholfdag van Paint Pot en die Tzaneense Sakekamer het op die Tzaneen Buiteklub gholfbaan op Vrydag plaasgevind.

Dit was weer ‘n reuse sukses met meer as 20 spanne wat vanjaar ingeskryf het.

Groot dank gaan aan Janica Steyn van Paint Pot vir haar bydrae tot die reël van die dag.

Die wenspan was Quinton Meyer en Jannie Spaumer, in tweedeplek was dit Bennie van der Berg en Gideon Botha, in die derdeplek was dit Rene van Aswegen en Gareth Stevens.

Die beste mansspeler vir die dag was Rickus Greyling en die beste damesspeler was Zelna Gevers.

Die prys vir die mees oorspronklikste borg het gegaan aan Qualitools en die span met die meeste gees was Tax Shop.

Ook ‘n groot dankie aan die volgende wat deelgeneem het of ‘n borg was: Adeles Beauty & Slimming Clinic, Africa Image, Agd Alluminium, Agri Box, Allesbeste, Amorentia Estates, BB Group (Ford & Mazda), Bulldog Abrasives, Bush Clearing Solutions, Century 21, Coral Water, Du Paint, Duram, Find me a Farm, Forms Media, Frozen Spoon, Gteda, G.T.M, Golf Cart Smart, Hamiltons, Hamiltons Brushware, Joubert & May, Luxor Paints, Mango Magic, Miami Canners, MUV Kontrakterus, Nails by Marina, National Driving School, Permoseal, Premjee, Prominent Paints, Qualitools, Rekara Mills, S.A.B, Stanford Lake College, The Tax Shop, Thomas & Swannepoel, Transletaba, Tzaneen Country Lodge, Tzaneen Tombstones, Vixtrix Signs, Zen Spa & Rasul.

Related Articles

Back to top button