Sport
Letsitele Kaskarwedrenne in beeld
Die jaarlikse Letsitele Kaskarwedren aangebied deur die NG Kerk Letsitele by Laerskool Dr Annecke sorg al vir jare vir groot pret en vermaak vir oud en jonk. Sien al Saterdag, 30 Julie se Kaskar- aksie in beeld.
Die jaarlikse Letsitele Kaskarwedren aangebied deur die NG Kerk Letsitele by Laerskool Dr Annecke sorg al vir jare vir groot pret en vermaak vir oud en jonk. Sien al Saterdag, 30 Julie se Kaskar-
aksie in beeld.