KYK: Huldeblyk aan wyle Pierre Blignaut

Familie bring hulde ná kranige atletiek-afrigter Pierre Blignaut se dood.

Pierre Blignaut is ‘n man wat diep spore getrap het in die sportwêreld, nie net hier op die Wes-Rand nie, maar regoor Suid-Afrika. Hy is gedurende die feestyd in die ouderdom van 75 oorlede. Volgens sy seun Armand, het sy pa sy stryd teen kanker op 13 Desember verloor. Hy word oorleef deur sy vrou, twee seuns en twee kleindogters.

Pierre in aksie as gewigstoot-atleet in sy jonger dae. Foto ingestuur.

• Lees ook: Meer as 600 Suid-Afrikaanse kampioene onder sy vlerk

• Lees ook: Kyle Blignaut at the Olympic games

Pierre was ‘n geliefde pa en gerespekteerde afrigter. Foto ingestuur.

‘n Herdenkingsdiens vir Pierre is by die NG Kerk Paardekraal-Monument op 5 Januarie gehou. Nie net was vriende en familie teenwoordig nie, maar ook talle atlete wat hy onder sy vlerk geneem het by die Pierre Blignaut Gewigstoot en Diskus Akademie.

• Lees ook: Off to the Olympics at 72

Pierre in aksie as afrigter. Foto ingestuur.

Lees ‘n meer in-diepte berig oor Pierre in die News se 12 Januarie uitgawe.

Pierre saam met familie. Foto ingestuur.
Pierre saam met atlete. Foto ingestuur.
Pierre in aksie as afrigter. Foto ingestuur.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version