School sportSport

Mullies eindig vierde by Ernie-toernooi

Vier gholspelers van Mullies het aan die Ernie Els se Suid-Afrikaanse gholfkamioenskappe vir laerskole deelgeneem en nie teleurgestel nie.

Laerskool Muldersdrif se gholfspan het op 1 en 2 Augustus aan die Ernie Els Suid-Afrikaanse Gholfkamioenskappe vir laerskole by die Oubaai Gholfbaan in George deelgeneem.

Die plaaslike span wat uit Rayne Joubert, Wain Smuts, Schalk van Ettinger en Juan Marais bestaan het nie teleurgestel nie en ‘n algehele vierde plek behaal.

Schalk het ook eerste geëindig in die individuele afdeling.

Mathew du Toit en Shaun Schoeman rig die span af.

Schalk van Ettinger het eerste geëindig in die individuele afdeling. Foto ingestuur.

You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button