School sportSport

Volop Monnas in onderskeie Cravenweek-spanne

Hoërskool Monument spog met 'n totaal van 26 rugbyspelers en drie afrigters in vanjaar se GLRU Cravenweek-spanne wat ook Welpies-, Grant Khomo- en o/16 Akademiespanne insluit.

Hoërskool Monument bekend as die Witbulle spog met talle spelers asook afrigters in vanjaar se onderskeie Goue Leeus Rugby Unie (GLRU) Cravenweek-, Welpies-, Grant Khomo- en o.16 Akademiespanne.

Belinda du Toit, Monnas-woordvoerder het gesê dat tien van die seuns in die Cravenweek A-span opgeneem is.

Dit is voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees. Twee Witbulle Old Boys se seuns het die A-span gehaal; geluk aan Roelf van der Westhuizen (pa van Ulrich) en Deon Groenewald (pa van Deon-Divan),” het sy gesê.

Hier volg ‘n lys van spelers en afrigters wat die onderskeie spanne gehaal het:

Afrigters:

• Jan van Rooyen – Cravenweek-kondisioneringsafrigter
• Tjaart van der Walt – Cravenweek-hoofafrigter
• Andries Botha – Afrigter van die o.18 Welpiespan

Jan van Rooyen (Cravenweek-kondisioneringsafrigter), Tjaart van der Walt (Cravenweek-hoofafrigter) en Andries Botha (Afrigter van die o.18 Welpiespan). Foto: Belinda du Toit.

Spelers:

o.18 Akademie-spelers:

• Dylan de Klerk
• Marcey de Waal

Dylan de Klerk en Marcey de Waal. Foto: Belinda du Toit.

o.18 Cravenweek-spelers:

• Deon-Divan Groenewald
• S’Fiso Magwaza
• Xander Schoeman
• Zain Henery
• Tylor Sefoor
• Ceano Everson
• Jody Schambreel
• Ulrich van der Westhuizen
• Morne Venter
• Jan Botes

o.16 Grant Khomo-spelers

• Junior van Wyngaardt
• Nathan Erasmus

o.16 Akademie-spelers

• Nicholas van der Colff
• Dewan Koen
• Jamaal Feldman
• Vaughn Gous
• Kiyan Pretorius

Monnas se o.16 Grant Khomo- en Akademie-spelers. Foto: Belinda du Toit.

o.18 Welpies-spelers:

• Ryan Coetzee
• Migael Burger
• Christi Botes
• Kelvin van Wyk
• Tristan da Costa
• DA Swart
• Linda Ndaba

Monnas se o.18 Welpies-spelers. Foto: Belinda du Toit.

You can read the full story on our App. Download it here.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.
Check Also
Close
Back to top button