LettersOpinion

BRIEF: Mnr Mange se aangename verrassing

'Ek het nog altyd gewonder of Thabile Mange ‘n spook-karakter is en julle ‘n alias gebruik om kommentaar te lewer' – inwoner.

• Annette Mostert skryf:

Oor die artikel met opskrif I want to change people’s lives in die News se 10 Februarie-uitgawe die volgende.

Ek het nog altyd gewonder of Thabile Mange ‘n spook-karakter is en julle ‘n alias gebruik om kommentaar te lewer.

Lees ook: LETTER: Muldersdrift community doing it for themselves

Ek’t nog altyd die hoogste agting vir sy objektiewe en regverdige benadering gehad wanneer hy oor ‘n wye verskeidenheid van onderwerpe sy opinie ge-opper het.

Wat ‘n aangename verrassing om die gesig agter die naam te sien.

Lees ook: LETTER: Mananto Academy turns 6!

“Very pleased to meet you Mr Mange! Thank you for your very interesting, objective, intelligent, and fair coverage of different topics! If there were more people like you, apartheid would probably never have existed! May God bless you. Always be truthful.”

Ook, dankie Natasha vir jul harde werk om ons koerantjie so interessant te maak!

Back to top button