KYK: Wat Kennies vir Kersfees wil hê
Laerskool Kenmare se leerders oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
Kennies leerders het onthul wat hulle vir Kersfees wil hê.
Van Crocs tot ‘n Tamagotchi … hier is wat leerders van Laerskool Kenmare onder die Kersboom wil hê, kom 25 Desember.