Monnas seëvier op kultuurgebied

Hoërskool Monument het goed gevaar tydens onlangse kompetisies wat gehou is.

Hoërskool Monument (Monnas) sweef weer hoër hoogtes op die kultuurwolk.

Dit is geen geheim dat Duncan Fourie, Monnas-koorleier in sy skik is nie. Die koor het soos engele geklink toe hulle die afgelope naweek aan die NEA finaal deelgeneem het en die Klassieke Musiekgroepe-afdeling gewen het.

Monnas se dansgroep het ook as wenners uit die stryd getree deur hulle afdeling nasionaal te wen. Hierdie dansers is: Danika van der Merwe, Justine Pretorius, Courtney van Niekerk, Danica Scanes, Charne Pretorius, Caitlin Holland, Omar Swart, Reese Labuschagne en Nisa Botha.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 435 3799.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Roodepoort Record en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version