Sport

Kom ondersteun Key West in die Junior Netbal Superliga

Kom woon die Junior Netbal Superliga by, wat Sondag by Key West se sportarena plaasvind.

Op Sondag, 1 September gaan die Junior Netbal Superliga plaasvind by die Action Sports Arena by Key West winkelsentrum.

Die sportgeleentheid is oop vir die publiek om by te woon.

Die skedule loop soos volg:

• 07:00: o12A Key West vs Benoni
• 09:45 o12B Key West vs Vanderbijlpark
• 10:40 o12A Key West vs Hillfox
• 13:25 o11A Key West vs Hillfox
• 15:15 o11B Key West vs Midstream

Back to top button