Schools
Dié Noordskool leerders weet presies wat hulle in hul Kerskouse wil hê
Laerskool Krugersdorp-Noord se leerders oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
Die News het bietjie by die leerders van Laerskool Krugersdorp-Noord gaan kuier om te hoor wat hulle vir Kersfees wil hê die jaar.