AL065970

VAKATURE
•KINDERVERSORGER OF HUISOUERS: ABRAHAM KRIEL BAMBANANI SATELLIETHUISE Kinderversorgers of huisouer pare word benodig by die satelliethuise in Benoni, Fontainebleau huis en die Aasvolkop huis in Randburg (Drie vakatures). Dit is `n inwonende posisie en `n ongemeubuleerde woonstel is beskikbaar as deel van die huis. Basiese pligte behels die opvoeding en versorging van 10 tot 12 dogters of seuns.

Vereistes: Senior Sertifikaat (Graad 12), Geldige bestuurslisensie en moet kan kwalifiseer vir PDP lisensie. Ervaring as motorvoertuig bestuurder vir ten minste 5 jaar is `n vereiste.

Enige kwalifikasies in kinderversorging of die sosiale wetenskappe sal `n aanbeveling wees.
Navrae: Kontak Me Ntuntu Riba, Bestuurder Menslike Hulpbronne by nr@abrahamkriel.org
Sluitingsdatum: 14 Oktober 2024 Stuur CV asook voltooide Abraham Kriel Bambanani aansoekvorm (verkrygbaar by www.abrahamkriel.org ) na nr@abrahamkriel.org (Menslike Hulpbronne Bestuurder) of Mev. Elsie Haywood eh@abrahamkriel.org

Reference Number: AL065970

View All Classifieds View Vacancies Entries

Back to top button