Laerskool Edleen se hokkie kook

Die skool was algeheel tweede

Laerskool Edleen het in Julie aan die RMS-reeks (Super 8) hokkietoernooi by Laerskool Delmas deelgeneem en ‘n algehele tweede plek verower. Die o-10’s was derde, o-11’s eerste, o-12’s tweede en die o-13’s ook tweede.

Die o-12 hokkiespan is, voor: Chanel Esterhuizen. Tweede ry: Angelique Muller, Jadyn Homem De Gouveia, Kiara Stander, Cassidy Bosman en Twanique Wood. Derde ry (middelste twee): Janika Esterhuizen en Rachel Strauss. Agter: Amee-Lee Kelly, Danelle Venter, Carla Steenkamp, Marli Willemse, Chantelle Janse van Rensburg (afrigter), Charne Gerber (afrigter), Mechayla Benade en Tanche du Preez.

 

Die o-10 hokkiespan is, voor: Precious Ngobeni, Dominique Goosen, Maggie van Niekerk en Naomi Okeke. Middel: Taylin Koch, Kgalalelo Sesinyi, Nonhle Xaba, Rorisang Mashego en Sade Makhanda. Agter: Dominique Whitaker, Carlynn Burricks, Xiluva Sithole, Erika Vermaak (afrigter), Thato Moja en Kaydee Bonthuys. Afwesig: Simone Wessels.

 

Die o-13 hokkiespan is, voor: Xandre du Preez. Middel: Joelize Bekker, Chandre van der Walt, Linke Terblanche, Shanae van der Merwe, Daniella Homem De Gouveia en Kara de la Port. Agter: Nicole Jordaan (afrigter), Melissa van Greunen, Bianca Potgieter, Kyla McKillop, Asiphe Mkize, Sune Greeff, Petronella Mojela en Marinda Geldenhuys (afrigter).
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version