School sportSport

Ses Kempies wen goud by SA’s

Die eerste ligawedstryde in die Tuks-reeks skop af

DIE kroon op ‘n puik atletiekseisoen is die naweek gespan toe 14 Kempies aan die SA kampioenskappe in Durban deelgeneem het.

Die volgende Kempie-atlete het medaljes verower:

Goud:

Kirsti Bell (O/15 1500m hekkies 5.21.62, Gauteng rekord), Juan Oosthuysen (O/15 gewigstoot 16.53m), Nicko Venter (O/15 hamergooi 36.96m), Sherine van der Westhuizen (O/19 400m 56,65), Ruan Oosthuizen (O/19 spiesgooi 58.20m), Bianca Nel (O/17 hamergooi 40.43m).

Silwer:

Chazel Bezuidenhout (O/15 300m hekkies 44,12), Christelle Grobler (O/15 diskus 39.60m), Juan Oosthuysen (O/15 diskus 54.31m), Juan Claassen (O/15 hamergooi 30.29m), Lyndi Roelofse (O/17 1500m 4.34.70), Liane van Jaarveld (O/17 driesprong 10,84m), Sherine van der Westhuizen (O/19 200m 24,92), Quintin Pennels (O/19 400m 48,56), Heinrich Eybers (O/19 400m hekkies 54,35), Dillon Theron (O/19 gewigstoot 13.84m).

Brons:

Anri Oosthuizen (O/15 1500m hekkies 5.35.50), Christelle Grobler (O/15 gewigstoot 13.98m), Lyndi Roelofse (O/17 1500m 4.34.70).

Tuks-reeks

Kempies se eerste ligawedstryde in die Tuksreeks het die naweek op hul tuisveld teen Transvalia plaasgevind.

Netbal: O/19A wen 52-17, O/19B wen 30-8, O/17A wen 16-12, O/16A wen 23-9, O/16B wen 40-5, O/15A wen 21-12, O/15B verloor 11-13, O/14A verloor 10-12, O/14B verloor 11-13.

Rugby: eerstes wen 18-13, tweedes verloor 7-40, derdes wen 12-5, O/16A verloor 0-23, O/16B verloor 12-26, O/15A verloor 10-20, O/15B verloor 0-36, O/14A verloor 12-21, O/14B verloor 10-26.

Seunhokkie: eerstes wen 1-0, O/16 verloor 2-0, O/14 verloor 5-2.

Meisiehokkie: eerstes verloor 1-2, tweedes verloor 0-2, O/16A verloor 1-3, O/16B verloor 0-3, O/15A wen 1-0, O/15B verloor 0-1, O/14A verloor 1-2, O/14B verloor 0-3.

Muurbal: eerstes wen Oosterlig 12-2, Kempies 3 verloor teen Veritas 1 5-11, Kempies 3 wen Veritas 2 11-1.

Back to top button