Kempies wen Vrydagaand se massa-atletiek

Talle atlete kry meer as 800 ABSA punte

KEMPIES se atletiekspan het Vrydag ‘n tuis-massabyeenkoms teen drie ander skole gewen.

Kempies het 981 punte behaal, Monnas 917, Wesvalia 587 en Eldoraigne 581.

Die volgende Kempies het meer as 800 ABSA punte verwerf:

Sherine van der Westhuizen (O/19 200m 801), Anke Rheeder (O/14 hoogspring 806), Liezl Killian (O/16 hoogspring 809), Monique Hofman (O/17 gewigstoot 817), Mieke Wilken (O/14 800m 818, 1500m 822), Chazel Bezuidenhout O/15 200m 819, 90m hekkies 841, 300m hekkies 871), Kaitlyn Davies (O/14 verspring 832), Liane van Jaarsveld (O/16 verspring 848, 100m hekkies 880), Anri Oosthuizen (O/14 1500m 850), Shanchika Theron (O/15 400m 857), Kerry-anne Botha (O/15 diskus 860, gewigstoot 935), Zandrea Kirsten (O/17 gewigstoot 871), Christelle Grobler (O/15 diskus 1073, gewigstoot 1082), Delport Botha (O/16 1500m 803, 800m 838), Louwrens Gouws (O/16 200m 804), Andrew Lottering (O/14 verspring 809), Julius Dercksen (O/14 diskus 821, 100m hekkies 868, 200m 893, gewigstoot 896, verspring 974), Nico Venter (O/15 gewigstoot 832), Wesley Akkerman (O/16 200m 847), W Bekker (O/17 800m 880), Juan Oosthuizen (O/15 diskus 1165).

Landloop:

Lyndi Roelfse was derde by die SA landloopproewe vir die nasionale junior span.

Krieket T-20:

Eerstes wen met agt paaltjies teen Die Anker. Anker 98/9 in 12 beurte. Wayne Dalziel 2/ 2.

Kempton 102/2 in 12 beurte. Andrew White 35*.

O/15 verloor met agt paaltjies teen St Benedicts. Kempies 124/2 in 20 beurte. St. Benedicts 126/2 in 15 beurte.

Kempies vs Pietersburg:

Eerstespan wen met sewe paaltjies. Pietersburg 330/7 in 50 beurte. Kempies 331/3 in 48,2 beurte. Kevin Olivier 146, Coenie van Deventer 133.

O/15 verloor met vier paaltjies. Kempies 179/10 in 46,4 beurte. Pietersburg 180/6 in 42,2 beurte.

Exit mobile version