School sportSport

Dr EG Jansen slag Kempies af

Hier is al die sportuitslae van die afgelope week

DIE eerste rugbyspan van Kempies het Saterdag ‘n goeie loesing op hul tuisveld gekry toe Dr EG Jansen hulle met 83-14 in ‘n ligawedstryd getroef het.

Sien wedstrydfoto’s hier

Die uitslae van al die ligawedstryde teen Dr EG Jansen was:

Rugby: O/14A verloor 0-8, O/14B verloor 10-31, O/15A verloor 3-21, O/15B wen 15-7, O/16A gelykop 17 elk, O/16B wen 24-5, vierdes wen 13-8, derdes wen 20-7

tweedes verloor 0-63.

Netbal: O/14A wen 28-16, O/14B wen 18-13, O/14C verloor 13-15, O/15A wen 21-9, O/15B wen 35-6, O/15C wen 17-4, O/16A wen 29-14, O/16B wen 34-2, O/16C wen 27-2, O/17A verloor 18-19, O/17B wen 18-8, O/19A wen 43-30, O/19B wen 20-10.

Hokkie meisies: O/14A wen 1-0, O/14B verloor 0-1, O/15A gelykop 2 elk, O/15B verloor 0-1, O/16A wen 1-0, O/16B wen 1-0, tweedes verloor 0-2, eerstes verloor 0-5.

Bergfiets: Kempies se Bergfietsklub het Saterdag in Vereeniging aan die eerste been van die SPUR-kompetisie deelgeneem, waar 630 ryers meegeding het.

Marc Pritzen (SO/17) was vyfde uit 110 ryers in sy afdeling.

Tennisliga: Seuns: Kempton A wen Shangri La A 56-16, Kempton D wen Kempton E 35-21, Kempton E wen Birchleigh B 35-21, Kempton C wen Birchleigh A 38-18, Kempton B verloor teen Jeugland B 25-31, Kempton E wen Edenglen High C 41-15.

Meisies: Kempton B wen Goudrif A 41-15.

Nog foto’s van die eerste rugbyspan se wedstryd op www.kemptonexpress.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button