School sportSport

Jeugland wys sy staal teen Randburg in wintersport

Dit was die skool se laaste groepwedstryde in die NWU Puk Prestige-reeks

HOËRSKOOL Jeugland het die afgelope naweek in hul laaste groepwedstryde in die NWU Puk Prestige-reeks teen Hoërskool Randburg te staan gekom.

Netbal: O/14A wen 25-16, O/14B wen 18-11, O/14C verloor 8-13, O/15A wen 33-7, O/15B wen 17-9, O/15C verloor 15-17, O/16A verloor 21-25, O/16B verloor 12-16, O/17A verloor 9-14, O/17B wen 1-0, O/19A wen 35-15 en O/19B verloor 11-27.

Hokkie: O/14A wen 6-1, O/14B wen 7-0, O/15A wen 9-0, O/16A wen 7-0, tweedes wen 10-0, eerstes wen 1-0, senior seuns wen 2-0 en junior seuns wen 3-0.

Rugby: O/14A wen 50-0, O/14B wen 26-0, O/15A wen 16-10, O/15B wen 41-7, O/16A verloor 12-20, O/16B verloor 8-42, derdes verloor 15-36, tweedes wen 24-10 en eerstes wen 46-15.

Back to top button