Kempies se sportuitslae

Eerste rugbyspan klop Rustenburg 57-5

HOëRSKOOL Kemptonpark se sportuitslae vir die afgelope week:

Rugby: liga vs Rustenburg: O/14A wen 33-24, O/14B wen 67-0, O/15A verloor 0-3, O/15B wen 27-0, O/16A verloor 8-12, O/16B wen 61-0, derde span wen 26-5, tweede span wen 19-14, eerste span wen 57-5.

Meisiehokkie: liga vs Hugenote: O/14A wen 6-1, O/14B verloor 0-5, O/15A gelykop 1-1, O/15B gelykop 0-0, O/16A gelykop 1-1, O/16B wen 3-1, tweede span verloor 1-2, eerste span wen 2-0.

Seunshokkie: Kempies vs Leeuwenhof: O/15 wen 8-0, eerste span wen 3-0.

Tennis: Seuns: Kempton A wen 48-24 teen Jeugland A, Kempton B wen 48-24 teen Jeugland B, Kempton C wen 43-13 teen Jeugland C, Kempton D verloor 25-31 teen Jeugland D, Kempton E gelykop 28-28 teen Birchleigh D.

Meisies: Kempton C wen 30-26 teen Curro Serengeti A.

Muurbal: Kempies 1 vs Woodlands 1 wen 9-6, Kempies 2 vs Woodlands 2 wen 9-3, Kempies 2 gelykop in spelle teen CBC 2, maar wen met punte.

Exit mobile version