Nege Kempies kry Gauteng-kleure

In die liga het Kempies teen Dr EG Jansen kragte gemeet

NEGE netbalspelers van Hoërskool Kemptonpark – die grootste groep ooit – is vir Gauteng se netbalspanne gekies.

Die spelers is:

O/14: Lara Nolte en Rolaine Slabbert.

O/15: Danell Swanepoel en Marizanne Mcabe.

O/16: Kyla Koch.

O/17: Luscha Pienaar en Luzandre van Zyl.

O/18: Alecia Oosthuizen en Charissa Lötter.

Die skool se sportuitslae vir die afgelope week:

Netballiga vs EG Jansen: O/14A wen 25-7, O/14B wen 22-18, O/14C wen 22-2, O/15A wen 28-10, O/15B gelykop 12-12, O/15C wen 24-3, O/16A verloor 16-17, O/16B wen 24-11, O/16C verloor 9-10, O/17A wen 27-10, O/17B verloor 11-22, O/19A wen 33-22, O/19B verloor 13-15.

Rugbyliga vs EG Jansen: O/14A verloor 12-31, O/14B verloor 17-21, O/14C wen 22-12, O/15A wen 14-8, O/15B wen 21-5, O/16A verloor 14-40, O/16B wen 13-5, vierdes verloor 14-21, derdes verloor 8-12, tweedes verloor 21-0, eerstes verloor 12-39.

Meisiehokkieliga vs EG Jansen: O/14A verloor 1-4, O/14B verloor 0-1, O/15A wen 2-0, O/15B gelykop 1-1, O/16A wen 4-1, O/16B wen 2-0, tweedes verloor 1-2, eerstes verloor 1-3.

Seunshokkieliga vs Reddawn: O/15 gelykop 0-0, eerstes wen 2-1.

Kempies vs Veritas: O/16 wen 3-0, eerstes wen 4-0.

Tennis: Meisies: Kempton A wen 44-28 teen Edenglen A, Kempton B wen 55-17 teen Birchleigh B, Kempton C loslootjie.

Seuns: Kempton A wen 61-11 teen Goudrif A, Kempton B wen 57-15 teen Edenglen B, Kempton C wen 54-2 teen Edenglen C, Kempton D wen 53-3 teen Birchleigh D, Kempton E wen 29-27 teen Primrose A.

Tennisliga vs Sir Pierre: O/18 gelykop 3-3, O/15 wen 5-1.

Kempies vs Jeugland: O/18 wen 4-2, O/15 wen 6-0.

Muurbal: Kempies 1 vs St Dominic’s 1 wen 12-0, Kempies 2 vs St Dominic’s 2 wen 12-0.

Public Speaking: Claude Pretorius het aan die Emalahleni Orators Competition deelgeneem en na die nasionale finaal deurgedring.

Luggeweerskiet: Kempies het tydens proewe 4 die volgende medaljes verower:

Presisie O/14 – 3P: Barend Botha goud.

Presisie O/14 -10M: Barend Botha goud.

Presisie O/16 – 10M: Jovan Botha goud.

Sporter O/16 – 3P: Philip Haussamer goud.

Sporter O/16 – 10M: Philip Haussamer goud.

SANSSU (South African School Shooters Union) proewe 4:

Sporter O/14 – 10M: Markus Mzyk brons.

Presisie O/14 – 3P: Barend Botha goud.

Presisie O/14 -10M: Barend Botha goud.

Sporter O/16 – 3P: Philip Haussamer goud (tans die derde beste O/16 3P ESSU skut), Adriaan Barnard silwer, Simone Mzyk brons.

Sporter O/16 – 10M: Simone Mzyk goud (tans tweede beste O/16 10M ESSU skut), Philip Haussamer silwer.

Presisie O/21 – 3P: Jovan skiet uit vrye keuse in ‘n hoër ouderdomsgroep, aangesien daar tans geen ander O/16 presisie skuts in ESSU is nie. Michael van der Watt silwer, Jovan Botha brons.

Presisie O/21 – 10M: Michael van der Watt, Jovan Botha brons.

Exit mobile version