School sportSport

Kempies se landlopers is bo

HOëRSKOOL Keptonpark se uitslae van die afgelope week: Redenaars: Rudeker Matthee was eerste in sy ouderdomsgroep in die Oos-Gauteng semi-finaal en neem deel aan die finaal op 15 Augustus by Beffelspoort. Landloop: D17 liga by Noorderlig: Seuns: 0/14: SJ Steinberg 4de. 0/15: Mark Pritzen 1ste, Jaco Goosen 2de, Jonathan Agenbach 3de. 0/16: Wouter van Biljon …

HOëRSKOOL Keptonpark se uitslae van die afgelope week:

Redenaars: Rudeker Matthee was eerste in sy ouderdomsgroep in die Oos-Gauteng semi-finaal en neem deel aan die finaal op 15 Augustus by Beffelspoort.

Landloop: D17 liga by Noorderlig:

Seuns: 0/14: SJ Steinberg 4de. 0/15: Mark Pritzen 1ste, Jaco Goosen 2de, Jonathan Agenbach 3de. 0/16: Wouter van Biljon 2de. 0/17: Warno Potgieter 1stee plek, Warren Moloto 2de.

Die Kempie-seuns was die wenners met Birchleigh tweede, Benoni High derde, Jeugland vierde en Sir Pierre van Ryneveld vyfde.

Meisies: 0/14: Zanie Labuschagne 3de. 0/15: Somonay Weitsz 1ste, Michaella Tyrell 2de, Michaella Matthew 3de. 0/16: Carla du Randt 1ste, Celia Stramrood 3de, Louisa Stramrood 4de, 0/17 Jessica Bezuidenhout 2de, Sherica van Graan 4de, 0/19: Tiffani Bell 2de, Sherica van Graan 3de).

Kempies se meisies was ook die wenners, met Benoni High tweede, Jeugland derde, Bokomosa vierde en Birchleigh vyfde.

Ringbal: M0/17 Kempies 23 vs Brandwag 25, 0/18 Kempies 60 vs Brandwag 30, S0/18 Kempies 32 vs Jeugland 38.

Judo: Kevin Devenish het ‘n bronsmedalje by SA kampioenskappe verower.

Jukskeiliga: Kempies 10 ½ vs Hugenote 4 ½, Kempies 12 ½ vs Jeugland (2) 2 ½.

Swem: Lize-Mari de Beer het in 12 items aan die Sentraal-Gauteng Swem (CGA) Junior kortbadswemkampioenskappe deelgeneem en agt medaljes verower – drie goud en vyf silwer.

Back to top button