School sportSport

Impies bly onoorwonne

LAERSKOOL Impala se 0/10B rugbyspan is die ligawenners en het die finaal teen Van Riebeeck Park met 27-5 gewen. Die span is ook onoorwonne die seisoen. Die seuns was bevoorreg om ‘n besoek van die Lions-rugbyspeler, Derrick Minnie te kry, wat met hulle gesels het en ook hulle truie aan hulle oorhandig het. Voor: JT …

LAERSKOOL Impala se 0/10B rugbyspan is die ligawenners en het die finaal teen Van Riebeeck Park met 27-5 gewen. Die span is ook onoorwonne die seisoen. Die seuns was bevoorreg om ‘n besoek van die Lions-rugbyspeler, Derrick Minnie te kry, wat met hulle gesels het en ook hulle truie aan hulle oorhandig het. Voor: JT Strydom, Dylan Wright, Jordan Janse van Rensburg, Waldo Bosch, Liam van Niekerk, Bin Corcuera en Riaan Joubert. Middel: Delano Robbertze, Duan Venter, Johan Kruger (kaptein), Zander Human, Rewan Oosthuizen, J.T. Theunissen, Luan Neuhoff, Nathan Pereira, Wernard Kruger en Marcus Gouws. Agter: G van Deventer (afrigter), Derrick Minnie en C Fourie.

Back to top button