School sportSport

Kempies dreun Die Anker op

Kempies druk 41 drieë teenoor Die Anker se 13

HOëRSKOOL Kemptonpark het Saterdag teen Hoërskool Die Anker kragte gemeet.

Die uitslae was:

Rugby: Kempies druk 41 drieë teenoor Die Anker se 13. Christopher Schimper het 26 van die eerste span se punte aangeteken.

O/14A 15-10, O/14B 23-0, O/15A 26-12, O/15B 32-0, O/16A 25-19, O/16B 0-10, vierdes 17-12, derdes 56-0, tweedes 22-7, eerstes 66-12.

Hokkie: O/14A 1-1, O/14B 2-1, O/15A 5-2, O/15B 0-0, O/16A 3-0, O/16B 0-3, tweedes 3-1, eerstes 2-0.

Netbal: O/14A 29-6, O/14B 29-2, O/14C 18-1, O/15A 24-10, O/15B 19-15, O/16A 34-1, O/16B 18-5, O/16C 22-3, O/17A 30-5, O/17B 31-4, O/19A 37-8, O/19B 25-10.

One Comment

Back to top button