School sportSport

Kempie-netbal skop af

Die eerste ligawedstryde was teen Dr EG Jansen

HOĆ«RSKOOL Kemptonpark het hierdie week sy netbal-ligaseisoen teen Dr EG Jansen afgeskop.

Die uitslae was:

O/14A 20-20, O/14B 13-24, O/14C 16-21, O/15A 13-21, O/15B 17-21, O/15C 6-9, O/16A 31-13, O/16B 32-4, O/16C 16-7, O/17A 12-10, O/17B 13-13,

O/19A 27-33, O/19B 13-23.

Skaak vs Leeuwenhof: 0/18 wen 5-1, 0/15 wen 4-2.

Seunhokkie vs Leeuwenhof: O/14 wen 3-0, eerstes gelykop 1-1.

Swem: Lize-Mari de Beer het Mandeville Dolphins-swemklub by die Suid-Afrikaanse Nasionale Vlak 3 Ouerdomsgroep-swemkampioenskappe in Kaapstad verteenwoordig en ‘n bronsmedalje gewen.

Sy is genooi om deel te wees van die Suid-Afrikaanse swemspan wat van 18 Junie tot 1 Julie in Pescara, Italiƫ aan twee internasionale swemkampioenskappe gaan deelneem.

Back to top button