Editor's choiceSchool sportSport

Tuks-skolereeks by Kempies: Al die aksie

Kry Kempies se uitslae hier

Tuks Skolereeks: Agt skole het Saterdag aan die kwartfinale by Kempies deelgeneem.

Rugby: 0/14 vs Dr EG Jansen wen 7-5, 0/15 vs Centurion wen 21-7, 0/16 vs Centurion wen 15-0, eerstes vs Dr EG verloor 0-39.

Netbal: 0/14 vs Dr EG Jansen verloor 18-26, 0/15 vs Vereeniging wen 23-8, 0/16 vs Vereeniging verloor 16-18, 0/17 vs Dr EG Jansen verloor 16-22, eerstes vs Vereeniging verloor 28-34.

Hokkie meisies: 0/14 vs Vereeniging wen 1-0, 0/15 vs HTS Middelburg wen 2-1, 0/16 vs Dr EG Jansen verloor 0-2, eerstes vs Vereeniging verloor 0-1.

Hokkie seuns: 0/14 vs Dr EG Jansen wen 2-0, eerstes vs Centurion verloor 1-4.

Aksiefoto’s van verskeie van Kempies se netbal-, hokkie- en rugbyspanne is in die gallery-afdeling

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button