School sportSport

Tuks-kwartfinale by Kempies: Finale program

Agt spanne ding mee in drie sportsoorte

GROOT sport wag Saterdag op skolesportentoesiaste wanneer een van twee kwarteindrondes van die Tuks-skolereeks by Hoƫrskool Kemptonpark gespeel word.

Hoƫrskole Kemptonpark, Monument, Dr EG Jansen, Centurion, Rustenburg, Klerksdorp, HTS Middelburg en Vereeniging Gimnasium sal in aksie wees.

0/14 tot eerste spanne sal in rugby, netbal en hokkie (seuns en meisies) meeding.

Die seunhokkie word die Vrydagmiddag reeds afgehandel en die eerste meisiespanne sal Saterdag by UJ speel.

Die semi-finale vind op 26 April plaas en die finale op 10 Mei, beide by die LC de Villiers-sportvelde van Tukkies.

Hier is die volledige programrooster vir die naweek se wedstryde

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button