HOëRSKOOL Jeugland het die naweek teen Die Anker kragte gemeet in die NWU-Puk-reeks.
Die uitslae was:
Netbal: 0/14A wen 20-10, 0/14B wen 5-4, 0/14C wen 16-3, 0/15A verloor 7-25, 0/15B verloor 3-11, 0/15C wen 14-3, 0/16A wen 32-14, 0/16B wen 15-5, 0/16C verloor 9-15, 0/17A wen 19-15, 0/17B verloor 6-24, 0/18A 37-9, 0/18B wen 15-9.
Hokkie: seuns: juniors wen 8-0, seniors wen 3-1.
Meisies: 0/14A verloor 0-2, 0/14B wen 5-0, 0/15A verloor 1-2, 0/15B gelyk 1-1, 0/16A wen 1-0, 0/16B wen 1-0, tweedes wen 3-0, eerstes wen 1-0.
Die volgende spelers is deur na die tweede rondte van die provinsiale proewe: Lance de Beer, Ruan Barnard, Renard du Plessis, Wian Calitz, Ruan Huyzers, Darius Calitz, Ryan Olivier, Justin van Vuuren, Luke de Beer, Werner Auret.
Skaak: juniors wen 8-2, seniors gelyk 5-5.
Tennis: juniors wen 62-1, seniors wen 43-20.
Die skool het nie die rugby-uitslae verskaf nie.