School sportSport

Jeugland pak Die Anker in reeks

Verskeie hokkiespelers is deur na die tweede rondte van die provinsiale proewe

HOĆ«RSKOOL Jeugland het die naweek teen Die Anker kragte gemeet in die NWU-Puk-reeks.

Die uitslae was:

Netbal: 0/14A wen 20-10, 0/14B wen 5-4, 0/14C wen 16-3, 0/15A verloor 7-25, 0/15B verloor 3-11, 0/15C wen 14-3, 0/16A wen 32-14, 0/16B wen 15-5, 0/16C verloor 9-15, 0/17A wen 19-15, 0/17B verloor 6-24, 0/18A 37-9, 0/18B wen 15-9.

Hokkie: seuns: juniors wen 8-0, seniors wen 3-1.

Meisies: 0/14A verloor 0-2, 0/14B wen 5-0, 0/15A verloor 1-2, 0/15B gelyk 1-1, 0/16A wen 1-0, 0/16B wen 1-0, tweedes wen 3-0, eerstes wen 1-0.

Die volgende spelers is deur na die tweede rondte van die provinsiale proewe: Lance de Beer, Ruan Barnard, Renard du Plessis, Wian Calitz, Ruan Huyzers, Darius Calitz, Ryan Olivier, Justin van Vuuren, Luke de Beer, Werner Auret.

Skaak: juniors wen 8-2, seniors gelyk 5-5.

Tennis: juniors wen 62-1, seniors wen 43-20.

Die skool het nie die rugby-uitslae verskaf nie.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button