VLU Jasmyn sit wiel aan die rol vir 2023

Elke maand is daar of ‘n spreker wat ‘n interessante onderwerp aanbied of ‘n nuwe vaardigheid wat aangeleer kan word.

VLU Jasmyn-tak pak 2023 aan met groot opgewondenheid, baie uitdagings wat in die pyplyn is en nuwe vaardighede wat aangeleer kan word.

LEES ASOOK: Helping your elderly parents to downsize

Elke maand is daar of ’n spreker wat ’n interessante onderwerp aanbied of ’n nuwe vaardigheid wat aangeleer kan word.

Twee interessante uitstappies word ook vir die jaar beplan.

Dié tak vergader elke tweede Donderdagoggend by Norton Aftree-oord Brentwoodpark.

’n VLU tak is nie gebiedsgebonde nie, daarom staan hulle deure oop vir nuwe lede van enige area wat graag wil aansluit.

ALSO READ: Choral festival brings joy to Ekurhuleni elderly people

Kontak Ronel du Plessis, die voorsitter, vir meer inligting by 083 264 3486.

Also follow us on:

   

 

Exit mobile version