Kempton Panorama spanne blink uit by rugbytoernooi

Kempton Panorama se eerste span het Goudwes Skool met 42 punte teenoor 7 gewen.

Kempton Panorama Skool was die gasheer van die Noordvaal Rugby Toernooi wat op 7 Junie plaasgevind het.

LEES ASSOK: Honor Wrestling Association returns to Kempton Park

Geskiedenis was tydens die toernooi gemaak met drie van Kempton Panorama se spanne wat hul wedstryde gewen het.

Kempton Panorama Skool se eerstes in aksie.

Die o16-span het 40-7 gewen en die tweedes het met 20-0 gewen in die wedstryd teen Roodepark Skool.

Kempton Panorama se eerste span het Goudwes Skool met 42-7 geklop.

Die eerste span word afgerig deur Clinton van Zyl en Hendrik Harmse. Die spelers is Keleabetsoe Moshidi.

Jeandre van Staden, Blessing Jacob, Lahmard Kruger, Wayne Maubane, SHeldon Rudolph, Kyle Strydom.

Mahlatsi Ngobeni, Brighton Mahlangu, Benedict Fwamba, Jade Bezuidenhout, Jabulani Mpila, Brian Mpetla.

Siphesihle Tshabalala, Juan Janeke, Shaun Dlamini, Sibusiso Rwa Rwai, Kgopotso Makua, Cubine Maki, Romeo Mukamba, Riaan Jacobs, Tyron Masters en Johannes de Wet.

Kempton Panorama se o16-span

Die tweede span word deur Plamedi Kainda en Alex Thorpe afgerig. Die spelers is Fezile Mthembu, Johan de Wet.

Tyron Masters, Mahlatsi Ngobeni, Junior Mhalangu, Mbongesini Magasela, Banele Motloue, Joseph Mabote.

Shaun Dlamini, Ruan Brink, Karabo Mohlala, Lungelo Mngoma, Kagiso Mphela, Keano Makhubela, Sheldon Rudoph.

Kyle Strydom, Tristan Coetzer, Blessing Jacob, Lungelo Mnoma, Pollen Molomo, Andrew Wallace en Skyler Cuthbet.

LEES ASSOK: BMX tournament to unlock Stoneridge Skate Park

Die o16-span word JJ Marais en Chris Swart afgerig en die spelers is Bren-Cohlin Jonkers, Kenneth Niemand.

Duncan Lippnow, Jaco Hough, Jordan Prinsloo, Shane Swarts, Kebelo Semono, Martin Dreyer, SIbusiso Ubah.

Nhleko Maluleke, Pholoso Phocahana, Siybonga Mxabelo, Jones Moleya, Fezile Nkambuhle, Siyabonga Mazibuko.

Tyron Cotton, Owen Smith, Brian van Lingen, Xavon WIlson, Levandre Kruger, Kyle Cindy en Bryce Oswin.

Also follow us on:

   

Exit mobile version