Jeugland Dux-leerder presteer

Sy wen ook die toekenning vir die beste akademiese prestasie in Graad 12 sowel as die beste prestasie van Graad Agt tot Graad 12.

Jeante Fourie, een van die hoofleiers van Hoërskool Jeugland, is as die Dux-leerder vir 2021 aangewys.

Sy het ook die vaktoekenning vir besigheidstudies, fisiese wetenskap, lewenswetenskap en wiskunde gekry.

Sy het ook die toekenning vir die beste akademiese prestasie in Graad 12, sowel as die beste prestasie van Graad Agt tot Graad 12 ontvang.

Also follow us on:

   

 

Exit mobile version