Hier staan Oos-Rand Akademie se leiers wat hul Hoërskool-fase vir 2021 verteenwoordig: Agter: Christian Joubert (hoofseun), Rae Burger, Corné du Preez, Duncan Lewis en Jason van Baalen. Voor: Anica Rudolph en Tineille van Staden.
Oos-Rand Akademie spog met hul laerskoolfase se leiers wat aangewys is vir 2021: Agter: Talesha Rossouw, Hennie Swarts, Connor Poulter (hoofseun), Morgan Groblaar, Tobias de Lange en Angelize Fourie (hoofdogter). Voor: Jayden Harremse, Christiaan Muller, Cecil Bodington, Shaun van Zyl en Taniell Bodington.
Christian Joubert is aangestel as hoofseun by Oos-Rand Akademie. Hy stel belang in die ontwikkeling van tegnologie in die mediese rigting en wil volgende jaar verder in die veld studeer.