Editor's choiceLocal newsNews

Voortrekkers onthul gedenksteen by Laerskool Edleen

Op die gedenksteen is die vyf pilare van hervorming

TANT Tibbie Visser-Voortrekkerkommando en Laerskool Edleen het op 18 Augustus ‘n gedenksteen van die reformasie ter herdenking van die 500 jaar van kerkhervorming by die skool onthul.

“Die doel van die monument is om ons te herinner waarvandaan ons kom, die basiese beginsels van ‘n reggevormde kerk, ons op te roep om altyd te bly hervorm en om ons op te roep om teen dwaalleer te prostesteer,” het Kobus Pelser, kommandoleier, gesê.

Op die gedenksteen is die vyf pilare van hervorming. Die kerk was hervorm en Martin Luther het die kerk 500 jaar terug weer hervorm.

Back to top button