Editor's choiceNewsSchools

Jeugie spog met nege A’s in matriek

Die leerders het altesaam 136 onderskeiding gekry

JEUGLAND se 2016 matriekklas spog met ‘n 98% slaagsyfer.

Die 194 leerders wat die eksamen afgelê het, het altesaam 136 onderskeidings behaal.

Die Jeugies se top uitblinker was Ivan Eloff met nege onderskeidings. Hy het onderskeidings gekry in Afrikaans, Engels, Wiskunde, lewensoriëntering, ingenieursgrafika en ontwerp, geografie, inligtingstegnologie, fisiese wetenskappe en Alpha wiskunde.

Ivan Eloff - nege.
Ivan Eloff – nege.

 

Ses onderskeidings:

Johannes van Staden: Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, ingenieursgrafika en ontwerp, fisiese wetenskappe.

Monique Visser: Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie, geografie, lewenswetenskappe.

Monja Bothma: Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, lewenswetenskappe, toerisme.

Vyf onderskeidings:

Ruben Cornelius: Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, ekonomie.

Zane Smith: Afrikaans, Engels, wiskunde, rekeningkunde, dramatiese kunste.

Adelene van Zyl: Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie.

 

Vier onderskeidings:

Chene Horn: Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, geografie.

Duane Viljoen: Afrikaans, Engels, rekeningkunde, ekonomie.

Johane Vermeulen: Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, geskiedenis.

Shae Horner: Afrikaans, Engels, dramatiese kunste, geskiedenis.

Zade-Lee Robberts: Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, geskiedenis.

Kyla Muller: Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde.

Back to top button