Trevor Nasser tree by Pharos-gemeenskapskerk op

Kitaarspeler Trevor Nasser tree om 7nm by Pharos-gemeenskapskerk op.

Kaartjies kos R10 en alle fondse is ten bate van Villa Le Themba-kinderhuis.

Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor, hoek van Mooifonteinrylaan en Juliaweg in Birchleigh-Noord.

Trevor Nasser.

Skakel 011 972 1231.

Exit mobile version