Touch of Class besoek Kemptonpark

TOUCH of Class tree op 13 Oktober saam met die koor van Laerskool Van Riebeeckpark op.

Die vertoning is ten bate van die Gereformeerde Kerk Mooifontein se fondsinsameling vir die bou van ‘n babakamer.

Die konsert vind plaas by Kaleideo AGS Kerk en begin om 7nm.

Kaartjies kos R120 elk en sitplekke is onbespreek.

Skakel Johan Venter by 011 393 6573 of 072 152 0310.

Exit mobile version