Tobi Jooste sing gratis by Allenpark

Tobi Jooste bied op 25 Oktober om 9vm ‘n gratis konsert by Allenpark aan vir alle senior burgers van die stad.

Jooste het onlangs sy nuutste album, Die Katedraal, vrygestel.

By die geleentheid sal hy van sy nuwe liedere sing.

Rig navrae aan Sarie Scheepers by 011-972-4220 of 083-627-5966.

Back to top button