Sonja Herholdt kom kuier met Denim and Diamonds

DIE immergroen Sonja Herholdt bring op 2 September haar gewilde Denim & Diamonds-vertoning na die NG Kerk Bonaeropark.

Dit begin om 9.30vm by die kerk, Malpensastraat 32. Kaartjies kos R100 elk, wat ‘n vingerete insluit.

Vir besprekings, skakel Anneke by 083 749 3054 of Johanna by 082 446 8905.

Exit mobile version