Piet Smit sing by Volle Evangeliekerk

DIE bekende sanger Piet Smit besoek op 20 Mei om 6.30nm die Volle Evangeliekerk in Glen Avonweg, Aston Manor.

Kaartjies kos R100 ‘n persoon en kan die aand by die deur gekoop word. Dit sluit in gratis tee of koffie.

Kinders onder 12 jaar is gratis.

Worsrolletjies en koeldrank sal ook te koop wees tydens pouse.

Back to top button